paroles de chanson / Anton Goosen parole / Kruidjie Roer My Nie lyrics  | ENin English

Paroles de Kruidjie Roer My Nie

Interprètes Anton GoosenSteve Hofmeyr

Paroles de la chanson Kruidjie Roer My Nie par Anton Goosen lyrics officiel

Kruidjie Roer My Nie est une chanson en Afrikaans

Jy's 'n bondeltjie liefde
As ons donkiekar ry
En die stadsliggies waai
Ver by ons verby

Jou oë is so mooi
En my hart is die prooi
My hart in die weegskaal, reg in my kraal
My hart in die weegskaal, reg in my kraal

Kruidjie roer my nie
Is die naam wat jou vrinne jou noem
Maar kruidjie roer my nooit weer nie
Is hoe ek voel as ek jou soen

In 'n huis of paleis
'n Pondok of 'n hok
Met jou aan my sy
Gaan die wêreld verby

Liefde't sy flikkertjie flikkers gegooi
Die hart binne my
'n Gewillige prooi
Die hart binne in my
'n Gewillige prooi

Kruidjie roer my nie
Is die naam wat jou vrinne jou noem
Maar kruidjie roer my nooit weer nie
Is hoe ek voel as ek jou soen

Jy's 'n bondeltjie liefde
As ons donkiekar ry
En ek speel konsertina
Vir jou en vir my

Wat maak alles saak
Waar ons twee gaan bly?
In Waterkloofrif of langs Parrafontein
In Waterkloofrif of langs Parrafontien

Kruidjie roer my nie
Is die naam wat jou vrinne jou noem
Maar kruidjie roer my nooit weer nie
Is hoe ek voel as ek jou soen

Kruidjie roer my nie
Is die naam wat jou vrinne jou noem
Maar kruidjie roer my nooit weer nie
Is hoe ek voel as ek jou soen
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Kruidjie Roer My Nie

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en haut du smiley
2| symbole à gauche du casque
3| symbole à droite de la cible
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid