paroles de chanson / Anton Goosen parole / Seerower lyrics  | ENin English

Paroles de Seerower

Interprète Anton Goosen

Paroles de la chanson Seerower par Anton Goosen lyrics officiel

Seerower est une chanson en Afrikaans

Die seerower kom en die seerower brom, a-hoy, a-hoy, a-hoy, a-hoy
Die seerower kom en die seerower brom, a-hoy, a-hoy, a-hoy, a-hoy

En die boekandier het alles probeer, maar net mooi niks het hom ooit gehelp nie
Rondom Falsbaai moes hy bly vaar nou maar reeds skuins oor 300 jaar
O laat my net eenmaal net een groot skip aanval
Want eendag lank gelede het 'n doodstreek my oorval

Vir ewig span ek my seile en al wat ek kry is die byle wat huil
Vir ewig span ek my seile en al wat ek kry is die byle wat huil

Die seerower kom en die seerower brom, a-hoy, a-hoy, a-hoy, a-hoy
Die seerower kom en die seerower brom, a-hoy, a-hoy, a-hoy, a-hoy

En die boekandier was eens in die hawe en teen die strom staat hy en skree
En sy arms hoog bo sy skouers skel hy die wind, gety en die see

Vir ewig en altyd
Sal jy net aanhou vaar
En nooit weer skip beroof nie
Van frustrasie brom en brom

Vir ewig span maar jou seile en al wat jy kry is die byle wat huil
Vir ewig span maar jou seile en al wat jy kry is die byle wat huil

Die seerower kom en die seerower brom, a-hoy, a-hoy, a-hoy, a-hoy
Die seerower kom en die seerower brom, a-hoy, a-hoy, a-hoy, hoy-hoy

Die seerower kom en die seerower brom, a-hoy, a-hoy, a-hoy, a-hoy
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Seerower

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en haut de la maison
2| symbole en bas de l'appareil photo
3| symbole à droite du téléviseur
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid