paroles de chanson / Anton Goosen parole / Tot Die Pêre Eendag Horings Kry lyrics  | ENin English

Paroles de Tot Die Pêre Eendag Horings Kry

Interprète Anton Goosen

Paroles de la chanson Tot Die Pêre Eendag Horings Kry par Anton Goosen lyrics officiel

Tot Die Pêre Eendag Horings Kry est une chanson en Afrikaans

Sou jy weer wou
Van menig verander
Sou jy weer wou
Ons kers aansteek
Met die vure van liefde
Die hart se temperature neem

Sou ek jou weer net so lief kon hê?
Sou ek jou weer net so lief kon hê?
Die gedagte bloot skoon ry
Dat die pêre eendag horings kry
Tot die pêre eendag horings kry
Tot die pêre hulle horings kry

Daar was 'n volmaan
Bo die geelsitdoringbome, daar was 'n volmaan
Bo die geelsitdoringbome, daar was 'n volmaan
Bo die geelsitdoringbome, daar was 'n volmaan
En 'n koffer oor vol drome

Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Tot Die Pêre Eendag Horings Kry

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en haut de la cible
2| symbole en haut du pouce en l'air
3| symbole en bas du coeur
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid