song lyrics / Anton Goosen / Die Mense Wat Ek Liefhet lyrics  | FRen Français

Die Mense Wat Ek Liefhet lyrics

Performer Anton Goosen

Die Mense Wat Ek Liefhet song lyrics by Anton Goosen official

Die Mense Wat Ek Liefhet is a song in Afrikaans

Die mense wat ek lief het
Kom groei op my soos mos
Daar laat ek hul na hartelus, gedy

En loop ek deur die wêreld
Beskut teen die koue
Die snoesigheid self
Ek met my mos kombersie

En as daar ‘n oorlog kom
Word die mense wat ek lief het
‘n Ekstra liefdeslaag om my

So marsjeer ek deur die wêreld
Gepantser teen die vuur
Die onaantasbaarheid self
Ek met my mens kombersie

Maar as iemand wat op my gegroei het
Weg moet gaan
Kom sit daar ‘n seerplek
Dan sluip ek deur die wêreld die kwesbaarheid self
Ek met my seerplek wat net nie wil genees nie

Die mense wat ek lief het
Kom groei op my soos mos
Daar laat ek hul na hartelus, gedy

En loop ek deur die wêreld
Beskut teen die koue
Die snoesigheid self
Ek met my mens kombersie
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Die Mense Wat Ek Liefhet lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the suitcase
2| symbol at the top of the trash
3| symbol at the top of the star
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid