paroles de chanson / Anton Goosen parole / Die Mense Wat Ek Liefhet lyrics  | ENin English

Paroles de Die Mense Wat Ek Liefhet

Interprète Anton Goosen

Paroles de la chanson Die Mense Wat Ek Liefhet par Anton Goosen lyrics officiel

Die Mense Wat Ek Liefhet est une chanson en Afrikaans

Die mense wat ek lief het
Kom groei op my soos mos
Daar laat ek hul na hartelus, gedy

En loop ek deur die wêreld
Beskut teen die koue
Die snoesigheid self
Ek met my mos kombersie

En as daar ‘n oorlog kom
Word die mense wat ek lief het
‘n Ekstra liefdeslaag om my

So marsjeer ek deur die wêreld
Gepantser teen die vuur
Die onaantasbaarheid self
Ek met my mens kombersie

Maar as iemand wat op my gegroei het
Weg moet gaan
Kom sit daar ‘n seerplek
Dan sluip ek deur die wêreld die kwesbaarheid self
Ek met my seerplek wat net nie wil genees nie

Die mense wat ek lief het
Kom groei op my soos mos
Daar laat ek hul na hartelus, gedy

En loop ek deur die wêreld
Beskut teen die koue
Die snoesigheid self
Ek met my mens kombersie
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Die Mense Wat Ek Liefhet

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à droite de la calculatrice
2| symbole à gauche du smiley
3| symbole en haut de l'oeil
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid