paroles de chanson / Retief Burger parole / Net Een Naam (Akoestiese Weergawe) lyrics  | ENin English

Paroles de Net Een Naam (Akoestiese Weergawe)

Interprète Retief Burger

Paroles de la chanson Net Een Naam (Akoestiese Weergawe) par Retief Burger lyrics officiel

Net Een Naam (Akoestiese Weergawe) est une chanson en Afrikaans

In die donker, in die dale
In die twyfel en die vrae
Waaraan sal ek vashou?
By wie sal ek skuil?
cs geloof in my wil wankel
En die seer my weer laat struikel
Weet ek waar my hoop, my anker is

Daar is net een Naam deur wie verlossing kom
Daar is net een Naam en ek hou my oë op Hom
Gestuur, geleef, gesterf, gegee en waarlik opgestaan
cllerhoogste Naam, Jesus


In die antwoordlose tye
Word geloof in my gesuiwer
Want U waarheid bly die wapen
Wat ek sal bely
cs gevoelens kom en gevoelens gaan
En die storms van die lewe slaan
Weet ek wie my God, my Redder is


Kom nou o my siel
Hou jou oë op Hom
Hou jou oë op Hom

Kom nou knieë kniel
Vertrou net op Hom
Vertrou net op Hom

Daar is net een Naam deur wie verlossing kom
Daar is net een Naam en ek hou my oë op Hom
Daar is net een Naam deur wie verlossing kom
Daar is net een Naam en ek hou my oë op Hom
Gestuur, geleef, gesterf, gegee en waarlik opgestaan
cllerhoogste Naam, Jesus
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Net Een Naam (Akoestiese Weergawe)

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à droite de la calculatrice
2| symbole à droite du smiley
3| symbole à droite de la cible
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid