paroles de chanson / Retief Burger parole / Loof Die God Van Liefde lyrics  | ENin English

Paroles de Loof Die God Van Liefde

Interprète Retief Burger

Paroles de la chanson Loof Die God Van Liefde par Retief Burger lyrics officiel

Loof Die God Van Liefde est une chanson en Afrikaans

Loof die God van liefde
Loof Sy Heilige Naam
Hy ons Lig en lewe
Almal juig nou saam

Kyk die God van vryheid
Kondig redding aan
Sterke God van vrede
Rots wat ewig staan

Hy is Koning, Hy alleen regeer
Hy die Eerste en die Laaste Heer

Hoog bo als verhewe troon Sy Majesteit
God deur al die eeue, Prins van heerlikheid

Hy is Koning, Hy alleen regeer
Hy die Eerste en die Laaste Heer
Hy is koning, Hy alleen regeer
Hy die Eerste en die Laaste, Hy alleen is Heer

Heilig, Heilig, Heilig is die Heer Almagtig
Waardig, waardig, waardig is die Lam vir ewig

Hy is Koning, Hy alleen regeer
Hy die Eerste en die Laaste, Hy alleen is Heer

Heilig, Heilig, Heilig is die Heer Almagtig
Waardig, waardig, waardig is die Lam vir ewig
Loof die God van liefde
Loof Sy Heilige Naam
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Loof Die God Van Liefde

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à droite de l'appareil photo
2| symbole en bas de l'enveloppe
3| symbole en haut de la croix
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid