paroles de chanson / Retief Burger parole / Neem My Lewe lyrics  | ENin English

Paroles de Neem My Lewe

Interprète Retief Burger

Paroles de la chanson Neem My Lewe par Retief Burger lyrics officiel

Neem My Lewe est une chanson en Afrikaans

Neem my lewe, laat dit Heer
U gewy wees meer en meer
Laat my hart gedurig juig
En van dankbaarheid getuig

Neem my hande en maak hul sterk
Diensbaar in U goeie werk
Neem my voete, skoei hul Heer
Met bereidheid tot U eer

Neem my stem en laat my sing
Aan U Here hulde bring
Laat my mond die boodskap dra
Hul sal vind wat na U vra

Neem my goud en silwer Heer
Niks noem ek my eie meer
Al my kennis en verstand
Stel ek in U Vader hand

Hier is ek, als van my
Neem my hart, dis als vir U

Maak my hart vir U tot troon
Deur U Gees wat in my woon
Rig my wil, gevoel en daad
Altyd na U wyse raad

Neem my liefde hoe gering
Al Sy skatte wil ek bring

Neem dit als ek gee dit vry
Heer vir ewig U gewy

Hier is ek, als van my
Neem my hart, dis als vir U
Hier is ek, als van my
Neem my hart, dis als vir U
Hier is ek, als van my
Neem my hart, dis als vir U

Neem my lewe, laat dit Heer
U gewy wees meer en meer
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Neem My Lewe

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en bas du cadenas
2| symbole à droite du pouce en l'air
3| symbole en bas du casque
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid