paroles de chanson / Retief Burger parole / Here, ek Sal U Loof lyrics  | ENin English

Paroles de Here, ek Sal U Loof

Interprète Retief Burger

Paroles de la chanson Here, ek Sal U Loof par Retief Burger lyrics officiel

Here, ek Sal U Loof est une chanson en Afrikaans

Here ek sal U loof
U weldade roem
U Naam sal ek eer, Almagtige Heer
Want U het wonders gedoen

Here ons sal U loof
U het ons verlos
Uit duister bevry, ons harte verbly
Dit het U lewe gekos

En ons sal U Heilige Naam bly roem
Want dis U alleen wat ons Vader
Sal noem

Here ons sal U loof
U weldade roem
Dis U wat voorsien, ons wil U graag dien
En U ons Vader noem

En ons sal U Heilige Naam bly roem
Want dis U alleen wat ons Vader
Sal noem (En ons sal)

En ons sal U Heilige Naam bly roem
Want dis U alleen wat ons Vader
Sal noem

Here ek sal U loof
U weldade roem
U Naam sal ek eer, Almagtige Heer
Want U het wonders gedoen
Wonders gedoen
Wonders gedoen
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Here, ek Sal U Loof

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à gauche du pouce en l'air
2| symbole en bas de la loupe
3| symbole en bas de la maison
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid