paroles de chanson / Retief Burger parole / Kom Jesus kom lyrics  | ENin English

Paroles de Kom Jesus kom

Interprète Retief Burger

Paroles de la chanson Kom Jesus kom par Retief Burger lyrics officiel

Kom Jesus kom est une chanson en Afrikaans

Here van die Heiliges
U wat was en U wat is ek sal sing
Ek sal sing

U liefde sal vir ewig staan
U liefde sal ook my kom haal ek sal sing
Ek sal sing

En die Gees en die bruid roep uit
Ons wag, ons smag ons verlang na U Heer
Na U Heer

Kom, Jesus, kom vir U bruid
Vir hierdie mens wat voor U staan
Kom, Heilige Gees en reinig ons
Vir die bruilof van die Lam
Jesus kom, Jesus kom
Jesus kom tog gou kom

Here van die ewigheid
Oorwinnaar van die laaste stryd ek sal sing
Ek sal sing

U liefde sal vir ewig bly
Die dag sal kom, die nag verdwyn ek sal sing
Ek sal sing

En die Gees en die bruid roep uit
Ons wag, ons smag ons verlang na U Heer
Na U Heer

Kom, Jesus, kom vir U bruid
Vir hierdie mens wat voor U staan
Kom, Heilige Gees en reinig ons
Vir die bruilof van die Lam
Jesus kom, Jesus kom
Jesus kom tog gou kom

En die Gees en die bruid roep uit
Ons wag, ons smag ons verlang na U Heer

En die Gees en die bruid roep uit
Ons wag, ons smag ons verlang na U Heer

En die Gees en die bruid roep uit
Ons wag, ons smag ons verlang na U Heer
Na U Heer

Kom, Jesus, kom vir U bruid
Vir hierdie mens wat voor U staan
Kom, Heilige Gees en reinig ons
Vir die bruilof van die Lam
Jesus kom, Jesus kom
Jesus kom tog gou kom

Kom, Jesus, kom vir U bruid
Vir hierdie mens wat voor U staan
Kom, Heilige Gees en reinig ons
Vir die bruilof van die Lam

Kom, Jesus, kom vir U bruid
Vir hierdie mens wat voor U staan
Kom, Heilige Gees en reinig ons
Vir die bruilof van die Lam
Jesus kom, Jesus kom
Jesus kom tog gou kom
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Kom Jesus kom

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en bas de l'appareil photo
2| symbole à gauche de la calculatrice
3| symbole en bas du cadenas
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid