paroles de chanson / Retief Burger parole / So Seker lyrics  | ENin English

Paroles de So Seker

Interprète Retief Burger

Paroles de la chanson So Seker par Retief Burger lyrics officiel

So Seker est une chanson en Afrikaans

So seker soos die somer kom
En die dag breek op die horison, so weet ek
U bly steeds getrou

So seker soos die berge staan
En die aarde in sy wentelbaan, so weet ek
U bly steeds getrou

Want U is nie 'n mens dat U verander nie
U is altyd goed en soos geen ander nie

Met my hande oop en my hart vol hoop
Staan ek vreesloos vry
Oor wat more wag vir my

In die diepste nag of die mooiste dag
Sal ek U getroue Vader
Steeds vertrou

So seker soos die leë graf
En U betaal het vir my straf, so weet ek
U bly steeds getrou

So seker soos die wederkoms
En 'n Hemel woning wag vir ons, so weet ek
U bly steeds getrou

Want U is nie 'n mens dat U verander nie
U is altyd goed en soos geen ander nie

Met my hande oop en my hart vol hoop
Staan ek vreesloos vry
Oor wat more wag vir my

In die diepste nag of die mooiste dag
Sal ek U getroue Vader
Steeds vertrou

Ek plaas my toekoms
In U hande Heer
Ek lê my lewe
Voor U voete neer

Ek vertrou U
Ek vertrou U

Ek plaas my toekoms
In U hande Heer
Ek lê my lewe
Voor U voete neer

Ek vertrou U
Ek vertrou U
Want U is altyd goed
Altyd goed

Met my hande oop en my hart vol hoop
Staan ek vreesloos vry
Oor wat more wag vir my

In die diepste nag of die mooiste dag
Sal ek U steeds vertrou

Met my hande oop en my hart vol hoop
Staan ek vreesloos vry
Oor wat more wag vir my

In die diepste nag of die mooiste dag
Sal ek U getroue Vader
Steeds vertrou

Ek sal U vertrou
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de So Seker

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en bas du smiley
2| symbole en bas de l'horloge
3| symbole en haut de la cible
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid