paroles de chanson / Retief Burger parole / U Troon lyrics  | ENin English

Paroles de U Troon

Interprète Retief Burger

Paroles de la chanson U Troon par Retief Burger lyrics officiel

U Troon est une chanson en Afrikaans

Deur al die eeue
Deur al die jare
Reg deur die Ewigheid staan U troon

Koninkryke kom
Koninkryke val
Maar reg deur elke stryd staan U troon

Ja die nasies kom aanskou
Die troon van Heiligheid
Onder nederige berou
Te buig voor U Heerlikheid

Waar ons almal sal moet staan
Gestroop van alles wat vergaan
Kyk die uurglas loop al leeg
Dit is tyd om oor te gee

Deur al die eeue
Deur al die jare
Reg deur die Ewigheid staan U troon

Koninkryke kom
Koninkryke val
Maar reg deur elke stryd staan U troon

U troon is gebou op reg en geregtigheid
Waar U steeds getrou regeer in U Majesteit
Waar liefde en straf ontmoet, versoen deur U kosbare bloed
En die redding ewig staan, daar is lewe in Jesus' Naam

Deur al die eeue
Deur al die jare
Reg deur die Ewigheid staan U troon

Koninkryke kom
Koninkryke val
Maar reg deur elke stryd staan U troon

Kom na die troon van genade
Kom na die troon, kom nou nader
Kom na die troon van genade
Kom na die troon, kom nou nader

Kom na die troon van genade
Kom na die troon, kom nou nader

Deur al die eeue
Deur al die jare
Reg deur die Ewigheid staan U troon

Koninkryke kom
Koninkryke val
Maar reg deur elke stryd

Deur al die eeue
Deur al die jare
Reg deur die Ewigheid staan U troon

Koninkryke kom
Koninkryke val
Maar reg deur elke stryd staan U troon
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de U Troon

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à droite du téléviseur
2| symbole à gauche de la valise
3| symbole à droite du pouce en l'air
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid