paroles de chanson / Retief Burger parole / Oor 'n Duisend Jaar lyrics  | ENin English

Paroles de Oor 'n Duisend Jaar

Interprète Retief Burger

Paroles de la chanson Oor 'n Duisend Jaar par Retief Burger lyrics officiel

Oor 'n Duisend Jaar est une chanson en Afrikaans

Ons staan op die belofte van die God van ons begeerte
Ons sal ewig voor U leef
Die Hemelwoning soek ons, die Eng'le kore roep ons
Vir altyd sal ons by U wees

Waar sal ons die woorde kry
Om U ooit waarlik to beskryf?

Oor 'n duisend jaar
Sal ons steeds die Almag van U Naam besing
Oor 'n duisend jaar
Sal ons elke dag nog nuwe lof kan bring

Daar is altyd meer om te sien
Daar is altyd meer om oor te sing
Oor 'n duisend jaar

Reg deur al die eeue styg die lofgesange
'n Lied wat ewig sal weerklink
Ons harte in verwondering, oor die Glorie van ons Koning
U's groter as wat ons ooit kan dink

Waar sal ons die woorde kry
Om U ooit waarlik te beskryf?

Oor 'n duisend jaar
Sal ons steeds die Almag van U Naam besing
Oor 'n duisend jaar
Sal ons elke dag nog nuwe lof kan bring

Daar is altyd meer om te sien
Daar is altyd meer om oor te sing
Oor 'n duisend jaar

Sal ons steeds val in stomme aanbidding
Saam met die Here
Sal ons steeds sing, Heilig, Heilig
Is die Here

Oor 'n duisend jaar
Sal ons steeds die Almag van U Naam besing
Oor 'n duisend jaar
Sal ons elke dag nog nuwe lof kan bring

Oor 'n duisend jaar
Sal ons steeds die Almag van U Naam besing
Oor 'n duisend jaar
Sal ons elke dag nog nuwe lof kan bring

Daar is altyd meer om te sien
Daar is altyd meer om oor te sing
Oor 'n duisend jaar
Oor 'n duisend jaar
Oor 'n duisend jaar
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Oor 'n Duisend Jaar

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en bas de l'oeil
2| symbole en haut de l'horloge
3| symbole en haut de la cible
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid