paroles de chanson / Retief Burger parole / Halleluja In My Hart lyrics  | ENin English

Paroles de Halleluja In My Hart

Interprète Retief Burger

Paroles de la chanson Halleluja In My Hart par Retief Burger lyrics officiel

Halleluja In My Hart est une chanson en Afrikaans

God van vreugde, God van vrede
God van lewe en bowenal
God oor my

God van gister, God van vandag
God van ewigheid bowenal
God oor my
Oe oe, God oor my

En die Hemel straal van U Magtigheid
En my lewe spreek van U Waarheid

Hallelujah in die Hemel
Hallelujah in my hart
Vir ewig en ewig

Hallelujah op die aarde
Hallelujah in my hart
Vir ewig en ewig
O Hallelujah

God van almag, God van krag
Good oor die nasies en bowenal
God oor my

God van verlossing, God van genade
God van vergifnis en bowenal
God oor my
O, God oor my

En die Hemel straal van U Magtigheid
En my lewe spreek van U Waarheid

Hallelujah in die Hemel
Hallelujah in my hart
Vir ewig en ewig

Hallelujah op die aarde
Hallelujah in my hart
Vir ewig en ewig
O Hallelujah
O Hallelujah

(Hallelujah, Hallelujah, Hallelujah)

En die Hemel straal van U Magtigheid
En my lewe spreek van U Waarheid

Hallelujah in die Hemel
Hallelujah in my hart
Vir ewig en ewig

Hallelujah op die aarde
Hallelujah in my hart
Vir ewig en ewig
O ek sal sing Hallelujah
O ek sal sing Hallelujah
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Halleluja In My Hart

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en haut de l'oeil
2| symbole en haut de la loupe
3| symbole à gauche du cadenas
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid