paroles de chanson / Retief Burger parole / Ek Wag Op U lyrics  | ENin English

Paroles de Ek Wag Op U

Interprète Retief Burger

Paroles de la chanson Ek Wag Op U par Retief Burger lyrics officiel

Ek Wag Op U est une chanson en Afrikaans

Uit die dieptes roep ek na U
Troue Vader wat nooit wankel nie
Hoor my stem

Wie sal bly staan as U ons sonde onthou?
As U sou weg kyk al het ons berou
Hoor my stem

Maar by U is daar vergifnis
U wat was, U wat kom, U wat is

Ek wag op U meer as wagte op die more
Ek hoop op U, op U Woord deur elke dag en nag
Kyk ek na U

Ek wag op U deur die donker as die twyfel val
Ek hoop op U want ek weet U het gesê U sal
My altyd hoor
Ek wag op U

Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Ek Wag Op U

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en bas de l'appareil photo
2| symbole à droite de l'oeil
3| symbole à droite de la cible
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid