song lyrics / Retief Burger / Ek Wag Op U lyrics  | FRen Français

Ek Wag Op U lyrics

Performer Retief Burger

Ek Wag Op U song lyrics by Retief Burger official

Ek Wag Op U is a song in Afrikaans

Uit die dieptes roep ek na U
Troue Vader wat nooit wankel nie
Hoor my stem

Wie sal bly staan as U ons sonde onthou?
As U sou weg kyk al het ons berou
Hoor my stem

Maar by U is daar vergifnis
U wat was, U wat kom, U wat is

Ek wag op U meer as wagte op die more
Ek hoop op U, op U Woord deur elke dag en nag
Kyk ek na U

Ek wag op U deur die donker as die twyfel val
Ek hoop op U want ek weet U het gesê U sal
My altyd hoor
Ek wag op U

Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Ek Wag Op U lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the smiley
2| symbol at the top of the helmet
3| symbol to the left of the heart
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid