song lyrics / Retief Burger / Ere in Die Hoogste Hemel lyrics  | FRen Français

Ere in Die Hoogste Hemel lyrics

Performer Retief Burger

Ere in Die Hoogste Hemel song lyrics by Retief Burger official

Ere in Die Hoogste Hemel is a song in Afrikaans

Ere in die hoogste Hemel
Ere aan U Groote Naam
Ere oor die hele aarde
Lof aan die Leeu en die Lam

Van my die dieptes en hoogtes vloei strome van lof
Als vir U eer, U wat leef, wat red en verlos
Omskrede daar tot wyt
Daar's niemand soos U, wie kan vergelyk?

Ere in die hoogste Hemel
Ere aan U Groote Naam
Ere oor die hele aarde
Lof aan die Leeu en die Lam

Oor hierdie hart en lippe sal U Naam weerklink
Ewig vry sonder vrees oor wat ander sal dink
Ons gee ons lewens oor
Om te gaan waar U lei sodat almal kan hoor

Ere in die hoogste Hemel
Ere aan U Groote Naam
Ere oor die hele aarde
Lof aan die Leeu en die Lam

U vra wie sal gaan?
Wie sal die prys betaal?
Ons verklaar stuur ons om U eer en boodskap te dra

Ere in die hoogste Hemel
Ere aan U Groote Naam
Ere oor die hele aarde
Lof aan die Leeu en die Lam

Ere in die hoogste Hemel
Ere aan U Groote Naam
Ere oor die hele aarde
Lof aan die Leeu en die Lam
Lof aan die Leeu en die Lam
Lof aan die Leeu en die Lam
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Ere in Die Hoogste Hemel lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the camera
2| symbol at the bottom of the cross
3| symbol at the top of the thumbs up
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid