song lyrics / Retief Burger / Eerste Liefde lyrics  | FRen Français

Eerste Liefde lyrics

Performer Retief Burger

Eerste Liefde song lyrics by Retief Burger official

Eerste Liefde is a song in Afrikaans

Hier kniel ek in stilte weer, voor my Koning Jesus
My woorde en loofte swyg as ek naby U is

Soos strome, soos hartsgeheime is my verlange steeds na U
My eerste, my diepste liefde deel ek met niemand anders nie

U slaan steeds my asem weg
U staan steeds bo almal uit, sonder ‘n gelyke

Ek het U lief want ek weet U het my eerste lief gehad
Ek het U lief met elke asem, elke kans wat ek kan kry
Om te sê U is alles vir my, kies ek weer

U roep my, U trek my nader, altyd nader aan U sy
U fluister, ek luister weer na U liefdes lied vir my

U slaan steeds my asem weg
U staan steeds bo almal uit, sonder ‘n gelyke

Ek het U lief want ek weet U het my eerste lief gehad
Ek het U lief met elke asem, elke kans wat ek kan kry
Om te sê U is alles vir my, kies ek weer

Ek het U lief want ek weet U het my eerste lief gehad
Ek het U lief met elke asem, elke kans wat ek kan kry
Om te sê U is alles vir my
Om te sê U is alles vir my
Kies ek weer
Kies ek weer
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Eerste Liefde lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the eye
2| symbol to the right of the cloud
3| symbol to the left of the calculator
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid