song lyrics / Retief Burger / Hy Leef (Daar Moet 'n God Wees) lyrics  | FRen Français

Hy Leef (Daar Moet 'n God Wees) lyrics

Performer Retief Burger

Hy Leef (Daar Moet 'n God Wees) song lyrics by Retief Burger official

Hy Leef (Daar Moet 'n God Wees) is a song in Afrikaans

Hoë berge, diepe dale, storm winde is die tale wat lees
Daar moet ‘n God wees
Wilde waters, dorre duine, verlate blomme in woestyne
Wat skree daar moet ‘n God wees
Die skepping getuig dat die mensdom moet weet

Hy leef, Hy leef, alle lof, ere, waardig
Hy leef, Hy leef, verhef bo die aarde
Verberg vir die oog tog hoorbaar omhoog
Hy leef
Hy leef

Sagte stilte deur die klowe bring ‘n boodskap wat belowe
Daar's meer, daar moet ‘n God wees
‘n Harde stem uit donker wolke roep die nasies alle volke
‘n Kreet, daar moet ‘n God wees
Die skepping getuig dat die mensdom moet weet

Hy leef, Hy leef, alle lof, ere, waardig
Hy leef, Hy leef, verhef bo die aarde
Verberg vir die oog, tog hoorbaar omhoog
Hy leef

Alles vertel Hy is Heilig, Heilig
Alles vertel Hy is by ons, by ons
Alles vertel Hy is Heilig, Heilig
Alles vertel Hy is by ons, by ons

Alles vertel Hy is Heilig, Heilig
Alles vertel Hy is by ons

Hy leef, Hy leef, alle lof, ere, waardig
Hy leef, Hy leef, verhef bo die aarde
Verberg vir die oog, tog hoorbaar omhoog

Hy leef, Hy leef, alle lof, ere, waardig
Hy leef, Hy leef, verhef bo die aarde
Verberg vir die oog, tog hoorbaar omhoog
Hy leef
Ja Hy leef
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Hy Leef (Daar Moet 'n God Wees) lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the heart
2| symbol at the top of the star
3| symbol at the top of the padlock
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid