song lyrics / Retief Burger / Loof Die God Van Liefde lyrics  | FRen Français

Loof Die God Van Liefde lyrics

Performer Retief Burger

Loof Die God Van Liefde song lyrics by Retief Burger official

Loof Die God Van Liefde is a song in Afrikaans

Loof die God van liefde
Loof Sy Heilige Naam
Hy ons Lig en lewe
Almal juig nou saam

Kyk die God van vryheid
Kondig redding aan
Sterke God van vrede
Rots wat ewig staan

Hy is Koning, Hy alleen regeer
Hy die Eerste en die Laaste Heer

Hoog bo als verhewe troon Sy Majesteit
God deur al die eeue, Prins van heerlikheid

Hy is Koning, Hy alleen regeer
Hy die Eerste en die Laaste Heer
Hy is koning, Hy alleen regeer
Hy die Eerste en die Laaste, Hy alleen is Heer

Heilig, Heilig, Heilig is die Heer Almagtig
Waardig, waardig, waardig is die Lam vir ewig

Hy is Koning, Hy alleen regeer
Hy die Eerste en die Laaste, Hy alleen is Heer

Heilig, Heilig, Heilig is die Heer Almagtig
Waardig, waardig, waardig is die Lam vir ewig
Loof die God van liefde
Loof Sy Heilige Naam
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Loof Die God Van Liefde lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the house
2| symbol to the right of the calculator
3| symbol at the top of the camera
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid