song lyrics / Retief Burger / U Liefde Bly lyrics  | FRen Français

U Liefde Bly lyrics

Performer Retief Burger

U Liefde Bly song lyrics by Retief Burger official

U Liefde Bly is a song in Afrikaans

U liefde is so suiwer soos die oggend son se rooi
So sagkens soos die fluister wat die swerwer nader nooi
Dit breek deur al die bitter en elke koue muur
Dit strek verby die voute en bring die Hemel hier

U liefde deur die eeue bly ver verdwaaldes roep
Dit kom soos golwe weer en weer, genade wat bly soek
Dit gee weer tweede kanse en al die sonde in
Dit help die swakkeling om van vooraf te begin

Daar is niks
Sterker as U liefde, daar is niks
Groter as U trou, daar is niks
Wat my van U kan skei
Liefde glo alles, hoor alles, steeds U liefde bly

U liefde is oneindig, dis ver bo my verstand
Soos sterre in die hemel, ontelbaar in U hand
Dit maak nie leë beloftes nie, maar hou U Woorde waar
Te lê Sy eie lewe neer en bring verlossing daar

Ja daar is niks
Sterker as U liefde, daar is niks
Groter as U trou, daar is niks
Wat my van U kan skei
Liefde glo alles, hoor alles, steeds U liefde bly

Dit bly vir my genoeg
En maak my beker vol
U liefde oor my
Sal ewig bly

Daar is niks
Sterker as U liefde, daar is niks
Groter as U trou, daar is niks
Wat my van U kan skei
Liefde glo alles, hoor alles, steeds U liefde bly
U liefde bly
U liefde bly
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for U Liefde Bly lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the cloud
2| symbol at the top of the camera
3| symbol at the top of the star
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid