song lyrics / Retief Burger / Die Hoogste Ere lyrics  | FRen Français

Die Hoogste Ere lyrics

Performer Retief Burger

Die Hoogste Ere song lyrics by Retief Burger official

Die Hoogste Ere is a song in Afrikaans

Aan die Een
Aan die Lam
Aan die Koning wat regeer

Aan die Seun
Die Gesalfde
Aan die opgestane Heer

Die hoogste ere, lof en aanbidding
Verlossing kom net van ons God
Die hoogste ere, nou en vir ewig
Verlossing kom net van ons God

Aan ons hoop
Aan ons Redder
Vir die offer aan die kruis

Uit ons harte
Tot die hemele
Sal ons saam U glorie prys

Die hoogste ere, lof en aanbidding
Verlossing kom net van ons God
Die hoogste ere, nou en vir ewig
Verlossing kom net van ons God

Die hoogste ere, lof en aanbidding
Verlossing kom net van ons God
Die hoogste ere, nou en vir ewig
Verlossing kom net van ons God

So heilig, so waardig, so groot is u Naam
Dat die aarde sal juig en verwonderd sal staan
So heilig, so waardig, so groot is u Naam
Dat die aarde sal juig en verwonderd sal staan

So heilig, so waardig, so groot is u Naam
Dat die aarde sal juig en verwonderd sal staan
So heilig, so waardig, so groot is u Naam
Dat die aarde sal juig en verwonderd sal staan

Die hoogste ere, lof en aanbidding
Verlossing kom net van ons God
Die hoogste ere, nou en vir ewig
Verlossing kom net van, van ons God

Die hoogste ere, lof en aanbidding
Verlossing kom net van ons God
Die hoogste ere, nou en vir ewig
Verlossing kom net van ons God

Verlossing kom net van ons God

Daar is net Een naam
Daar is net Een wat kan red
Daar is net Een naam
Jesus

Jesus
Jesus
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Die Hoogste Ere lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the target
2| symbol to the left of the house
3| symbol at the bottom of the envelope
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid