song lyrics / Retief Burger / Neem My Lewe lyrics  | FRen Français

Neem My Lewe lyrics

Performer Retief Burger

Neem My Lewe song lyrics by Retief Burger official

Neem My Lewe is a song in Afrikaans

Neem my lewe, laat dit Heer
U gewy wees meer en meer
Laat my hart gedurig juig
En van dankbaarheid getuig

Neem my hande en maak hul sterk
Diensbaar in U goeie werk
Neem my voete, skoei hul Heer
Met bereidheid tot U eer

Neem my stem en laat my sing
Aan U Here hulde bring
Laat my mond die boodskap dra
Hul sal vind wat na U vra

Neem my goud en silwer Heer
Niks noem ek my eie meer
Al my kennis en verstand
Stel ek in U Vader hand

Hier is ek, als van my
Neem my hart, dis als vir U

Maak my hart vir U tot troon
Deur U Gees wat in my woon
Rig my wil, gevoel en daad
Altyd na U wyse raad

Neem my liefde hoe gering
Al Sy skatte wil ek bring

Neem dit als ek gee dit vry
Heer vir ewig U gewy

Hier is ek, als van my
Neem my hart, dis als vir U
Hier is ek, als van my
Neem my hart, dis als vir U
Hier is ek, als van my
Neem my hart, dis als vir U

Neem my lewe, laat dit Heer
U gewy wees meer en meer
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Neem My Lewe lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the clock
2| symbol at the bottom of the suitcase
3| symbol at the top of the bulb
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid