paroles de chanson / Retief Burger parole / Hy Leef (Daar Moet 'n God Wees) lyrics  | ENin English

Paroles de Hy Leef (Daar Moet 'n God Wees)

Interprète Retief Burger

Paroles de la chanson Hy Leef (Daar Moet 'n God Wees) par Retief Burger lyrics officiel

Hy Leef (Daar Moet 'n God Wees) est une chanson en Afrikaans

Hoë berge, diepe dale, storm winde is die tale wat lees
Daar moet ‘n God wees
Wilde waters, dorre duine, verlate blomme in woestyne
Wat skree daar moet ‘n God wees
Die skepping getuig dat die mensdom moet weet

Hy leef, Hy leef, alle lof, ere, waardig
Hy leef, Hy leef, verhef bo die aarde
Verberg vir die oog tog hoorbaar omhoog
Hy leef
Hy leef

Sagte stilte deur die klowe bring ‘n boodskap wat belowe
Daar's meer, daar moet ‘n God wees
‘n Harde stem uit donker wolke roep die nasies alle volke
‘n Kreet, daar moet ‘n God wees
Die skepping getuig dat die mensdom moet weet

Hy leef, Hy leef, alle lof, ere, waardig
Hy leef, Hy leef, verhef bo die aarde
Verberg vir die oog, tog hoorbaar omhoog
Hy leef

Alles vertel Hy is Heilig, Heilig
Alles vertel Hy is by ons, by ons
Alles vertel Hy is Heilig, Heilig
Alles vertel Hy is by ons, by ons

Alles vertel Hy is Heilig, Heilig
Alles vertel Hy is by ons

Hy leef, Hy leef, alle lof, ere, waardig
Hy leef, Hy leef, verhef bo die aarde
Verberg vir die oog, tog hoorbaar omhoog

Hy leef, Hy leef, alle lof, ere, waardig
Hy leef, Hy leef, verhef bo die aarde
Verberg vir die oog, tog hoorbaar omhoog
Hy leef
Ja Hy leef
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Hy Leef (Daar Moet 'n God Wees)

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en bas de l'appareil photo
2| symbole à droite de la croix
3| symbole en haut du smiley
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid