paroles de chanson / Retief Burger parole / Muur Van Vuur lyrics  | ENin English

Paroles de Muur Van Vuur

Interprètes Retief BurgerLeza Liversage

Paroles de la chanson Muur Van Vuur par Retief Burger lyrics officiel

Muur Van Vuur est une chanson en Afrikaans

As my mure afgebreek word
En as gevaar naby aan my is
Raak ek bewus dat U naby aan my is
Ek kan U voel Jesus hier by my

En ek verklaar
Ek sal verklaar

U is die muur van vuur hier om my
Die heerlikheid aan my binnekant
U is ondeurdringbaar Heilig Heilig
‘n Muur van vuur so veilig veilig
Jesus my Redder my helper my vegter
U is die muur van vuur hier om my

In my donker nag van angs
As my hart baie bang is
Raak ek bewus van U krag wat om my is
U hou my veilig
Onder U vlerke

En ek verklaar
Ek sal verklaar

U is die muur van vuur hier om my
Die heerlikheid aan my binnekant
U is ondeurdringbaar Heilig Heilig
‘n Muur van vuur so veilig veilig
Jesus my Redder my helper my vegter
U is die muur van vuur hier om my

My God ‘n Heilige vuur
U alleen sal my hart vrees
My God ‘n Heilige vuur
U alleen sal my skuiling wees

U is die muur van vuur hier om my
Die heerlikheid aan my binnekant
U is ondeurdringbaar Heilig Heilig
‘n Muur van vuur so veilig

U is die muur van vuur hier om my
Die heerlikheid aan my binnekant
U is ondeurdringbaar Heilig Heilig
‘n Muur van vuur so veilig veilig

Jesus my Redder my helper my vegter
Jesus my Redder my helper my vegter
Jesus my Redder my helper my vegter
U is die muur van vuur hier om my
U is die muur van vuur hier om my
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Muur Van Vuur

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à droite du cadenas
2| symbole à droite de l'ampoule
3| symbole à gauche de l'enveloppe
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid