song lyrics / Retief Burger / Net Een Naam (Akoestiese Weergawe) lyrics  | FRen Français

Net Een Naam (Akoestiese Weergawe) lyrics

Performer Retief Burger

Net Een Naam (Akoestiese Weergawe) song lyrics by Retief Burger official

Net Een Naam (Akoestiese Weergawe) is a song in Afrikaans

In die donker, in die dale
In die twyfel en die vrae
Waaraan sal ek vashou?
By wie sal ek skuil?
cs geloof in my wil wankel
En die seer my weer laat struikel
Weet ek waar my hoop, my anker is

Daar is net een Naam deur wie verlossing kom
Daar is net een Naam en ek hou my oë op Hom
Gestuur, geleef, gesterf, gegee en waarlik opgestaan
cllerhoogste Naam, Jesus


In die antwoordlose tye
Word geloof in my gesuiwer
Want U waarheid bly die wapen
Wat ek sal bely
cs gevoelens kom en gevoelens gaan
En die storms van die lewe slaan
Weet ek wie my God, my Redder is


Kom nou o my siel
Hou jou oë op Hom
Hou jou oë op Hom

Kom nou knieë kniel
Vertrou net op Hom
Vertrou net op Hom

Daar is net een Naam deur wie verlossing kom
Daar is net een Naam en ek hou my oë op Hom
Daar is net een Naam deur wie verlossing kom
Daar is net een Naam en ek hou my oë op Hom
Gestuur, geleef, gesterf, gegee en waarlik opgestaan
cllerhoogste Naam, Jesus
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Net Een Naam (Akoestiese Weergawe) lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the heart
2| symbol to the right of the cross
3| symbol to the right of the star
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid