paroles de chanson / Retief Burger parole / Koning Van Die Eeue lyrics  | ENin English

Paroles de Koning Van Die Eeue

Interprète Retief Burger

Paroles de la chanson Koning Van Die Eeue par Retief Burger lyrics officiel

Koning Van Die Eeue est une chanson en Afrikaans

Met hande hoog sal ons U prys
Met harte oop ons lof bewys
Want U is altyd Waardig

Hier in ons lofsang wil U leef
In ons aanbidding bly beweeg
Ons is hier vir U, hoor ons Halleluja

Kom en word verheerlik Heer, ons kroon U weer en weer
Koning van die eeue
Kom en neem alleen die eer, ons lê ons krone neer
Koning van die eeue

Met hande hoog sal ons U prys
Met harte oop ons lof bewys
Want U is altyd Waardig

Hier in ons lofsang wil U leef
In ons aanbidding bly beweeg
Ons is hier vir U, hoor ons Halleluja

Kom en word verheerlik Heer, ons kroon U weer en weer
Koning van die eeue
Kom en neem alleen die eer, ons lê ons krone neer
Koning van die eeue

Wees Koning van ons harte
Here neem beheer
Wees Koning van ons lewens
Here meer en meer

Wees Koning van ons harte
Here neem beheer
Wees Koning van ons lewens
Here meer en meer

Kom en word verheerlik Heer, ons kroon U weer en weer
Koning van die eeue
Kom en neem alleen die eer, ons lê ons krone neer
Koning van die eeue
Koning van die eeue
Koning van die eeue
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Koning Van Die Eeue

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à gauche du coeur
2| symbole en bas de la valise
3| symbole à droite de la maison
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid