song lyrics / Retief Burger / Koning Van Die Eeue lyrics  | FRen Français

Koning Van Die Eeue lyrics

Performer Retief Burger

Koning Van Die Eeue song lyrics by Retief Burger official

Koning Van Die Eeue is a song in Afrikaans

Met hande hoog sal ons U prys
Met harte oop ons lof bewys
Want U is altyd Waardig

Hier in ons lofsang wil U leef
In ons aanbidding bly beweeg
Ons is hier vir U, hoor ons Halleluja

Kom en word verheerlik Heer, ons kroon U weer en weer
Koning van die eeue
Kom en neem alleen die eer, ons lê ons krone neer
Koning van die eeue

Met hande hoog sal ons U prys
Met harte oop ons lof bewys
Want U is altyd Waardig

Hier in ons lofsang wil U leef
In ons aanbidding bly beweeg
Ons is hier vir U, hoor ons Halleluja

Kom en word verheerlik Heer, ons kroon U weer en weer
Koning van die eeue
Kom en neem alleen die eer, ons lê ons krone neer
Koning van die eeue

Wees Koning van ons harte
Here neem beheer
Wees Koning van ons lewens
Here meer en meer

Wees Koning van ons harte
Here neem beheer
Wees Koning van ons lewens
Here meer en meer

Kom en word verheerlik Heer, ons kroon U weer en weer
Koning van die eeue
Kom en neem alleen die eer, ons lê ons krone neer
Koning van die eeue
Koning van die eeue
Koning van die eeue
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Koning Van Die Eeue lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the cross
2| symbol at the bottom of the target
3| symbol at the top of the calculator
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid