song lyrics / Neil Sandilands / Tafelgebed vir 'n cskeet lyrics  | FRen Français

Tafelgebed vir 'n cskeet lyrics

Performer Neil Sandilands

Tafelgebed vir 'n cskeet song lyrics by Neil Sandilands official

Tafelgebed vir 'n cskeet is a song in Afrikaans

Die askeet heet Peet
Rus kus lus
Drie kraai, drie kreet
Meet die tyd, die weet
Somer sonder son
Winter sonder sweet

Herfs die hoender eet
In die lente die vergeet
Bloed bloei beet
Kry aan die nek
Draai tot bek
cgteruit preek kromaf
Knapse kêrels bont breek

Die lief, die leed
Die lieg, die eed
Smal die weg
Glimlag breed
Wie is drek en wie is ek?

Wie blaf daar by die hek?
Stoeltjie tafel bad
Die kat die kraai
‘n Hoender blaf
Ek skud die duif se blad

NP was die hond van God
Ek is sommer net die brak
Water is soms soet van aard
Hoe dorser les die baard
Hoedjie bed en swaard

Grou die grond mond
Onteien vertrou die bond
Verdwaal
en staan net rond

Om tafels en avondmale alleen
op eis bra Peet wat heet “cskeet”
Wat weet wat Godweet weet
Wat weet, wat weet

cmen kom ons eet
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Tafelgebed vir 'n cskeet lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the helmet
2| symbol to the right of the eye
3| symbol at the top of the target
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid