song lyrics / Neil Sandilands / Sit Dit can!!! lyrics  | FRen Français

Sit Dit can!!! lyrics

Performer Neil Sandilands

Sit Dit can!!! song lyrics by Neil Sandilands official

Sit Dit can!!! is a song in Afrikaans

Ek's moeg van op my poepol sit
by my Kaia en bid vir reën
Sat gewag vir versoening
Ek's maar net ‘n ma se seun

Vir water wat nie vloei nie,
harte wat nie bloei nie,
ligte wat nie gloei nie
En hoenders wat nie broei nie

Ek's genuine net gatvol gewag

So kan niks op aarde groei nie
en ek lig toe maar my gat
Ek trek my buurman nader
Ek sê “Hey Tsotsi, weet jy wat!?”

Sit dit aan my vriend en kameraad
Sit dit aan met die vinger langeraad
Sit dit aan sodat die velde weer kan blom
Sit dit aan dat elk wat moeg is tuis kan kom

Begin met die ablu
Dat ons kan hannewas en pie
Wat ‘n mors van ‘n nasie
cs mens moet skyt in ‘n lokasie

Leer ons kinders hulle's vry
Om te dink en doen en lei
Mits jy jou maatjie nie beny nie
cs hy dieselle doen as jy nie

Ek's genuine net gatvol gewag

Tyd loop uit, dis al weer sekelmaan
Wat sal dit vat vir 'n land
om uit die kots uit op te staan?

Vat vas sommer somewhere al is dit in jou straat,
Hou op met bal hang en jou kop se kak loop praat
Lig jou Kentucky Fried vetgat agterent
Loop haal die murg uit eie fondament

Ek's genuine net gatvol gewag

Die digter het vermaan
Jou hanne moet goeters doen
Die digter pink 'n traan
Die digter het verstaan

Sit dit aan...met Duimpie en sy maat
Sit dit aan met vinger langeraad
Sit dit aan met troupand fielaflooi
Sit dit aan en moenie piepie in die kooi nie.

Hierdie land kan mos gedy
cs ons minder met mekaar stry
Met ons eie kallers begin wei
Hier's plek genoeg vir jou en my
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Sit Dit can!!! lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the heart
2| symbol to the left of the envelope
3| symbol at the top of the eye
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid