song lyrics / Neil Sandilands / Frikkie Hermes Duvenhage se Prelude in c Mineur lyrics  | FRen Français

Frikkie Hermes Duvenhage se Prelude in c Mineur lyrics

Performer Neil Sandilands

Frikkie Hermes Duvenhage se Prelude in c Mineur song lyrics by Neil Sandilands official

Frikkie Hermes Duvenhage se Prelude in c Mineur is a song in Afrikaans

Uit Randfontein kom 'n wille man
Met 'n Ierse naam en 'n Skotse van
Hy sing cfrikaans oor sy alter dan
Frikkie Hermes Duvenhage

Hey Frikkadel is jy die Mystic Boer?
Rook jy nog die pyp
Daar waar jou duiwe koer
Katazza hulle jou, strip jy nog jou moer?
Frikkie Hermes Duvenhage

Hy't 'n wille baard en 'n pouveer hoed
Kan gentle wees maar net as dit moet
Stap regop in daar waar die duiwels woed
Frikkie Hermes Duvenhage

Hey Frikkadel gaan jou Mustang ry?
Ukelele speel en die land bevry?
Tot die bitter einde met die skelms stry?
Frikkie Hermes Duvenhage

Sandilands daar gaan jou pen alweer
Om te dissiteer en te korrigeer
Oor wat 'n mens by Die Boer kan leer
Frikkie Hermes Duvenhage

Hey Frikkie D is jou hart nog seer?
Oor Suid-cfrika en wie die land regeer?
Die highway wink net die tyd sal leer
Wie brood bedien, wie triomfeer

Sandilands ons laaik hierdie tune
Oor absurditeit jou ou Baboon
Laat die vure brand in die Soul Saloon
Frikkie Hermes Duvenhage
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Frikkie Hermes Duvenhage se Prelude in c Mineur lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the house
2| symbol to the right of the bulb
3| symbol at the top of the target
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid