song lyrics / Neil Sandilands / Melk Op Die Strand lyrics  | FRen Français

Melk Op Die Strand lyrics

Performer Neil Sandilands

Melk Op Die Strand song lyrics by Neil Sandilands official

Melk Op Die Strand is a song in Afrikaans

Melk op die strand
Met ‘n skroef in jou hand
Onrus is rustig hierdie tyd van die aand
Ek wou jou bel en jou vra wat doen jy vanaand

Maar die beelde die blits
En ek vegeet in ‘n kits
Van jou mond en fatsoen
En die ding wat jy doen

Want jy kan ‘n kat op ‘n sinkplaat vermoor
Ek't self al gesien hoe jy die gode omtoor
Jy kan jou siel in 'n hysbak verloor
Ek't self al gesien hoe jy 'n trein ontspoor.

Melk op die strand, melk op die strand

Die bougainvilla se pers
En die opsit se kers
My vuil BaSotho kombers
En ‘n Bybel se vers

Ek wou jou bel en jou vra wat doen jy vanaand
Onrus is so donners onrustig hierdie tyd van die maand.

Kom drink ‘n melk op die strand
Melk op die strand

Die melkhoute hier word beskerm
Jou melkhoute daar was so ferm
Maar ek's sat van die kots en die kerm
Ek mors nie die woord wat rym met derm nie

Ons klink ‘n melk op die strand
‘n Melk op die strand
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Melk Op Die Strand lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the star
2| symbol at the bottom of the envelope
3| symbol at the top of the smiley
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid