song lyrics / Neil Sandilands / Lei My Na Die Water lyrics  | FRen Français

Lei My Na Die Water lyrics

Performer Neil Sandilands

Lei My Na Die Water song lyrics by Neil Sandilands official

Lei My Na Die Water is a song in Afrikaans

Lei my na die water o jirre
Blikslater bokkapater o jirre
Draai die wang die wiel die drukgang o jirre
In die spieël, gesig en ek bang
O jirre lei my o jirre lei my,
Na die water

Sopbeen nat en kop se krap
Murg op toast en druiwe trap
Daar's 'n laksman in die mik my vrind
Sy kyk is koel, hy ken die wind

Daar's ‘n spook in hierdie huis vannag,
Hy eet die toast, hy sit, hy nabetrag
Daar is skuim op hierdie aarde vrind
Wat harsings vreet en ‘n pens verslind

O jirre lei my
Na die water

Koppie koffie en ‘n take away
Sal jy altyd so kan smile vir my
Suig haar siggie en sy loer vir my
Final day tilslaan by die Pick ‘n Pay

Sê sy gaan nou groot stad toe
cctress word life's gans te short
Drome gister, sinister, picket fence
Koos is dood my liewe mens

O Jirre Lei my
Na die water

Huisie by die see is nee
Sy kyk weg en smile verleë
Net een ding oor om vir my te gee
Haar bekkie lieg met die tong van twee

Bike geklim en die pad begin
Beaufort stop en herbesin
Potholes veel maar van haar te min
Waar is ek nou? Sink stadig in.

O jirre lei my
Na die water

Brein en bike die beide breek
Knieg op teer en rook en smeek
Laksman kyk die enjin neuk, was jy al daar my vrind?
cs die Hemel wreek?

O jirre lei my, O jirre lei my

Karoo kambroo en katbos reuk
Coenie Div wat in my kop kom preek

O jirre lei my
Na die water
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Lei My Na Die Water lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the smiley
2| symbol at the bottom of the camera
3| symbol to the right of the trash
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid