song lyrics / Neil Sandilands / Lammergeier lyrics  | FRen Français

Lammergeier lyrics

Performer Neil Sandilands

Lammergeier song lyrics by Neil Sandilands official

Lammergeier is a song in Afrikaans

Want jy het gesê as ek jou wil hê
dan moet ek jou kom haal
Want jy het gesê as ek jou wil hê
dan moet ek soms verdwaal

En jy het gesê as ons saam gaan lê
hoor engele onse taal
En jy het gesê die agteros
kom soms ook in die kraal

Die lammergeier was eerste om die avondmaal
vanuit die hoogtes raak te sien
Die walvis het trompetter
toe die lammer die leeu bedien

Want jy het geskuil in die donker kuil
Tot ons die môreson kon sien
En jy het gewaak oor die aarde braak
tot die aalwyn reën voorsien

En jy het gewag deur die swartste nag
Waar net die vlermuis rigting vind
Met jou eelte deur jou hare
met ‘n wit lint vasgebind

Jou amandeloë en kopervel
en granaatrooi volle mond
Het jy lewenswind gebind-geblaas
in die oopheid van my wond

Twee ure het toe vier geword
en later sommer ag
Ons't saamgedans, los en vas
uit ons voete uit gelag

Uiteindelik het ek koers gekry
sonder graal of heldedood
Want jy is mos aan hierdie kant
en God weet, soort soek soort.

Ek gaan skaamteloos hierdie mustang ry
om my lyf by jou te kry
Die myle gly dis net ek en jy
ek kom jou haal ek kom jou kry

Ek gaan eens bely dis springety
jy kom vir altyd by my bly
Jy en ek en ek en jy en skielik
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Lammergeier lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the star
2| symbol to the left of the television
3| symbol at the top of the house
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid