song lyrics / Neil Sandilands / Kômmôsêdiesê lyrics  | FRen Français

Kômmôsêdiesê lyrics

Performers Neil SandilandsTarryn Lamb

Kômmôsêdiesê song lyrics by Neil Sandilands official

Kômmôsêdiesê is a song in Afrikaans

Sewe sees het ek gereis
Pondok besoek, sfierpaleis
Kreefskeerkring het ek gekruis
In soeke na die huis
Waar is die stem ooit tuis?

Nagtedraal, goue graal
Kattedraal en avondmaal
cgteros ook in die kraal
Op die walle fyngemaal
Tarentaal ken jy my taal?

Kômmôsêdiesê
Wat die vlees vanaand wil hê
Kômmôsêdiesê
Ek wil vanaand by jou kom lê

Somernagte in Tulum
Oergesigte, visioen
Soet granaat, waatlemoen
Sal selle ons versoen?
Dis wat jy aan my doen

Kopervel, O soel en sweet
Het jy nes ek dit ook geweet?
Oer die knal, oer die kreet
Het tyd jou ook gemeet?
Met sonde en met skeet?

La Polija y Mariposa
Do eres bonita rosa
Tienduisend lobola osse
Naakte velle tussen karosse
Wat is rykdom wat is roem?
Is ons kaal of net verdoem?

Strelitzia, blou saffier
Caladium en Mayamuur
Halwemens en half ook dier
Ritmies is die uur
Ek wens jy was nou hier

Zoeloe: ""Come close to me. Come, I want to be with you.”
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Kômmôsêdiesê lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the cross
2| symbol at the top of the envelope
3| symbol to the right of the eye
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid