song lyrics / Neil Sandilands / Ditsem lyrics  | FRen Français

Ditsem lyrics

Performers Neil SandilandsMaqhingaQadasi

Ditsem song lyrics by Neil Sandilands official

Ditsem is a song in Afrikaans

In die merg van ons gebeente,
in ons hart en siel en gees,
In oënskou van verlede,
in ons hoop of wat sal wees.

In die songloed van ons somer,
in ons winternag se kou,
In die lente van ons liefde,
in die lanfer van ons rou.

By die klink van huweliksklokkies,
by die kluitklap op die kis,
Streel jou stem ons nooit verniet nie,
weet jy waar jou kinders is.

Skenk ook ons die krag, Nkosi!
Om te handhaaf en te hou,
Dat die erwe van ons vad're
vir ons kinders erwe bly:

Knegte van die cllerhoogste,
teen die hele wêreld vry

Verwerking van “Die Stem van Suid-cfrika”, CJ Langenhoven
Verwerking: Neil Sandilands
Zoeloe: Qadasi & Maqhinga

“Vee kan nie aangekoop word wyl mens slaap nie. Dis 'n nuwe dag en ek moet opstaan. cs die
son opkom, staan ek ook op.”

""Livestock can't be bought while sleeping. It's a new day and I need to rise.”
""When the sun rises, you too shall rise”

Xhosa: Lelethu Zulu, Sibongiseni Wani
Masambe Siyo Sebenza - “Let's go and work”
Sizophumelela - “We will make it”
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Ditsem lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the envelope
2| symbol to the left of the eye
3| symbol at the bottom of the television
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid