song lyrics / Neil Sandilands / Gooi Kole lyrics  | FRen Français

Gooi Kole lyrics

Performer Neil Sandilands

Gooi Kole song lyrics by Neil Sandilands official

Gooi Kole is a song in Afrikaans

Broeders en Susters en alles tussenin
Vat die dag met ‘n pouveer dan's die oorlog half gewin
cs die Bokveldwinde Noordwes ruk
Mog dit help as jy die kole gooi en ‘n tawwe ietsie sluk

Want cfrika is ‘n wals my broer
Met ‘n basdromdreun en ‘n beesmisvloer
Simbole, Hiperbole en gans te veel Kwêvoële
Sakiemakie as sy skrou gooi jy die kole

Gooi kole
Gooi kole
Gooi kole
Gooi kole

Hun Ingilsman kan nie praat die moeilike G-klankie
His command is limited to asseblief en dankie
But tonight ommie vuur met sy grappies en friwole
Maak hy die toast en die jabbers gooi die kole

Umkombothi, jinniver, brandewyn of ‘n bier
Moenie worry nie, ons is almal mos maar pelle by die vuur
Ons stap saam met verslete skoen en sole
Hiers my hand, kom ons gooi nog bietjie kole

Gooi kole
Gooi kole
Gooi kole
Gooi kole

Kyk ‘n mens, die ding het mos twee boude
Die twee stap saam met plooie en ons foude
En ‘n magneet, die dinge het mos twee pole
En aandstons gooi ons nog ‘n bietjie kole!!!!
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Gooi Kole lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the envelope
2| symbol at the top of the bulb
3| symbol to the left of magnifying glass
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid