song lyrics / Neil Sandilands / Wals van die Dodery lyrics  | FRen Français

Wals van die Dodery lyrics

Performer Neil Sandilands

Wals van die Dodery song lyrics by Neil Sandilands official

Wals van die Dodery is a song in Afrikaans

Oor die rante trek ‘n stofwolk
En klippe klap opsy
Dis die oordeel wat sy sweep slaan
Hy kom vir jou en my

Tien perde trek sy wavrag
Vol kettings en mampoer
Daar's skedels van ou smokkelaars
En die ring van ‘n tempelhoer

Moekhaladse roep hul my
Ek kom my eiendom terugkry
Jy sal jou sondes moet belei
Ons gaan dans en ek sal lei

Dis die wals vir elke sondaar
Die wals van die dodery
Dis die wals vir die stom barbaar
Wat in jou hartjie bly

Die rotte skuil vreesbevange
Die bliksems kloof die nag
Daar is skroue en nat wange
Onthoof die praal en prag

Vinke ketter tussen palmiete
En die brakke byt die baas
Ontploffings van fake tiete
En ‘n kraai wat eensaam raas

Jabulani vir my lanie
Wat die woordeskat verbreed
Geen deur bly die nag toe nie
Dit is edel en dis wreed

Dis die wals vir elke maanhaar
Dis die wals van die rooigety
Dis die wals vir die rein gebaar
Wat oorleef tussen jou en my

Zoeloe: ""Judgement is coming. It is coming today""
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Wals van die Dodery lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the envelope
2| symbol to the right of the heart
3| symbol at the bottom of the camera
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid