song lyrics / Neil Sandilands / Sitrussoen lyrics  | FRen Français

Sitrussoen lyrics

Performer Neil Sandilands

Sitrussoen song lyrics by Neil Sandilands official

Sitrussoen is a song in Afrikaans

Ek soen jou sommer sitrus in die bioskoop
Sal by Salooje ommie hoek ‘n sakkie lemoene koop
Op 'n dag soos vandag is ek aan die sonkant van hoop
Dis hoekom my vellies hier in Stellies so giftig loop

Ek soen jou sommer sitrus vir die wis en die onwis
Gister was bedremmeld maar vandag voel ek fris
Lemoene sal ek skil want die son's voor die mis
En voor die kerkklok twaalf slaan sal jy weet wat 'n soen is

Ek wedywer nie om te kyk wie's meer gebreek nie
My krake loer na buit en loer ook binne in
My gesig lyk soos dit lyk van oor- en herbesin
Maar vandag is lemoene en die oorlog half gewin

Mag die daeraad ook mooi op jou sproetgesiggie skyn
Soos vanoggend in die hoekies van my mooiste ooiste tuin
‘K wou jou nooit laat val het nie ek't dan cowboyboots gedra
“K wou jou nooit laat kwyn het nie ek't selfs vir Jesus so mooi gevra

Maar ek haat dit as my sinne met die woordjie “maar” begin
cantyging is ook mos eintlik ontboeseming
Dié moet jy glo, die knipmes was my Oupa sin
cs die lemoenskil vat het ek't nog niemand so bemin...

Soos jy nie....

Irreconcilable differences
Irreconcilable differences
Irreconcilable differences

Ek soen jou sommer sitrus want dit is hoe ek is
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Sitrussoen lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of magnifying glass
2| symbol to the left of the suitcase
3| symbol at the top of the clock
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid