song lyrics / Neil Sandilands / Koekies In Die Weeshuis lyrics  | FRen Français

Koekies In Die Weeshuis lyrics

Performer Neil Sandilands

Koekies In Die Weeshuis song lyrics by Neil Sandilands official

Koekies In Die Weeshuis is a song in Afrikaans

Kom sit by my, kom sit by my
Ek's relatief ok, ek maak my Pa soms bly
Vat my hande, soos klei
Laat dit vorm kry
En verlei my

O my siel, ryke stof
Kyk my hande, is dom en rof

Meisiemens, daar's askoek in die spens
Koekies in die weeshuis, dis my wens
En as jy ooit na my kyk, soos ek altyd na jou
Sal jy maybe ook kan sien ek's maar net mens

Stukkende mens, wat baklei en stry
Seerkry, moet bely...

Kom sit by my, kom sit by my
Dis laaggety, mog ons saam gedy
Klim in my oë, ons kyk na Bo
Supernova
God maak dit so

O my siel, ryke stof
Kyk in my oë, dan is dit só...

Meisiemens, daar's askoek in die spens
Koekies in die weeshuis, dis my wens
Meisemens, soms klink ons bietjie kentz
Kan jy my blackhole sien deur jou lens?

Ek's 'n happy mens
Met 'n boernooiwens; skoenlappers in my pens

Kom sit by my, kom sit by my
Ek's min of meer ok
Ek maak die weeskinders bly
Vat my baard, jy kan hom sny
Dan kan jy lag vir my
Dan kan ek jou verlei

O my siel, ryke stof
Kyk vir Saturnus
Wat in die nag ontplof
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Koekies In Die Weeshuis lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the calculator
2| symbol to the left of the cross
3| symbol at the bottom of the eye
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid