paroles de chanson / Neil Sandilands parole / Tafelgebed vir 'n cskeet lyrics  | ENin English

Paroles de Tafelgebed vir 'n cskeet

Interprète Neil Sandilands

Paroles de la chanson Tafelgebed vir 'n cskeet par Neil Sandilands lyrics officiel

Tafelgebed vir 'n cskeet est une chanson en Afrikaans

Die askeet heet Peet
Rus kus lus
Drie kraai, drie kreet
Meet die tyd, die weet
Somer sonder son
Winter sonder sweet

Herfs die hoender eet
In die lente die vergeet
Bloed bloei beet
Kry aan die nek
Draai tot bek
cgteruit preek kromaf
Knapse kêrels bont breek

Die lief, die leed
Die lieg, die eed
Smal die weg
Glimlag breed
Wie is drek en wie is ek?

Wie blaf daar by die hek?
Stoeltjie tafel bad
Die kat die kraai
‘n Hoender blaf
Ek skud die duif se blad

NP was die hond van God
Ek is sommer net die brak
Water is soms soet van aard
Hoe dorser les die baard
Hoedjie bed en swaard

Grou die grond mond
Onteien vertrou die bond
Verdwaal
en staan net rond

Om tafels en avondmale alleen
op eis bra Peet wat heet “cskeet”
Wat weet wat Godweet weet
Wat weet, wat weet

cmen kom ons eet
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Tafelgebed vir 'n cskeet

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en bas du casque
2| symbole à gauche de l'ampoule
3| symbole en bas de l'appareil photo
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid