paroles de chanson / Neil Sandilands parole / Ongeag lyrics  | ENin English

Paroles de Ongeag

Interprète Neil Sandilands

Paroles de la chanson Ongeag par Neil Sandilands lyrics officiel

Ongeag est une chanson en Afrikaans

Daar's stof wat saam met die seisoene kom
Grys hare op die vloer word die moeilikste som
My stem eens luid, vermaak en vermom
Nou bly net Nietzche se snor, bolip en tong

Ek sou wou praat as ek net kon, verkies dit só
Só stil & stom

Is hierdie liedjie vir jou mooi?
Jy't verlede Dinsdag my hart gevat en in die straat gegooi
Jou oë was swart, jou rok was rooi
En daar was stof aan jou voete toe jy kaders ontplooi

Ongeag, bly jy mooi
Ongeag

Koraalboomblare val al is dit Maart
Grys haar op vloer val van my baard.
Só stil nou hier sonder padkaart
Houtvloer mis jou vonk, jou vlyt, jou vaart

cs ek net kon, dan sou ek bieg
cs ‘k sê ek's fine dan sou ek lieg.

Is hierdie liedjie vir jou mooi?
Jy't dan al jou klere in jou tas gegooi
Jou hart was toe, daar was ‘n fooi
Ek't die vloer gevee en die stof gaan strooi

Ongeag, bly jy mooi
Ongeag

Hoekom is die liedjie vir jou mooi?
Hoekom is die liedjie vir jou mooi?
Ek het met my stof geskryf
Hoekom bly jy vir my bitter baie mooi?
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Ongeag

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à droite de l'enveloppe
2| symbole à gauche de la cible
3| symbole en bas de l'oeil
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid