song lyrics / Jak de Priester / Wen Of Verloor lyrics  | FRen Français

Wen Of Verloor lyrics

Performer Jak de Priester

Wen Of Verloor song lyrics by Jak de Priester official

Wen Of Verloor is a song in Afrikaans

Jy staan op die drumpel van oorwinning
As jy hierdie punt nog kry
Dan is jy alles
Jy’s die wêreld se hero

Jy staan op die drumpel van oorwinning
As jy hierdie punt nie kry nie
Dan is jy niks
Jy’s die wêreld se zero

Want vir meeste gaan dit net oor wen of verloor
As jy wen is jy alles, sal jy harte bekoor
Maar as jy val is jy niks
Is jy die wêreld se zero

Maar ‘n ware champion kan wanneer hy val
Opstaan uit die modder, sy trots hom help
Om weer te probeer om verder te gaan
Om die wêreld se stemme om hom stil te maak

Jy staan op die drumpel van oorwinning
As jy hierdie punt nog kry
Dan is jy alles
Jy’s die wêreld se hero

Jy staan op die drumpel van oorwinning
As jy hierdie punt nie kry nie
Dan is jy niks
Jy’s die wêreld se zero

Want vir die meeste gaan dit net oor wen of verloor
As jy wen is jy alles, sal jy harte bekoor
Maar as jy val is jy niks
Is jy die wêreld se zero

Maar ‘n ware champion kan soms ook verloor
Soms gaan jy struikel, soms harte bekoor
Maar dit maak jou net sterker
Of jy nou wen of verloor

Jy staan op die drumpel van oorwinning
As jy hierdie punt nog kry
Dan is jy alles
Jy’s die wêreld se hero

Jy staan op die drumpel van oorwinning
As jy hierdie punt nie kry nie
Vergeet van die wêreld
Want jy bly my hero
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Wen Of Verloor lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the target
2| symbol to the right of the cloud
3| symbol at the bottom of the trash
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid