song lyrics / Jak de Priester / Vergewe My lyrics  | FRen Français

Vergewe My lyrics

Performers Jak de PriesterJannie Moolman

Vergewe My song lyrics by Jak de Priester official

Vergewe My is a song in Afrikaans

Ek sit hier alleen en sy loop daar
Ek drink maar ‘n whisky sonder haar
My glas is vol my hart is leeg
Hoe het ons uit mekaar beweeg?

Besef jy wat jy het
As jy dit eers verloor het?
Weet mens wat jy voel
As jy dit eers bedoel het?

Sien jy wie jy is
Wanneer jy in die spieël kyk?
Weet jy hoe dit voel
As sy nie meer wil op kyk?

Vergewe my
Dis al wat ek jou ooit kan vra
Vergewe my
Ek wil jou op my hande dra

Vergewe my
Gee ons liefde nog 'n kans
Ek wil jou in my arms vashou
Vergewe my

Ek woon hier alleen en
Sy woon nou daar
Ek droom ons drome maar sonder haar

Die nag is stil
Die huis is leeg
Hoe het ons uit mekaar beweeg?

Besef jy wat jy het
As jy dit eers verloor het?
Weet mens wat jy voel
As jy dit eers bedoel het?

Sien jy wie jy is
Wanneer jy in die spieël kyk?
Weet jy hoe dit voel
As sy nie meer wil opkyk?

Vergewe my
Dis al wat ek jou ooit kan vra
Vergewe my
Ek wil jou op my hande dra

Vergewe my
Gee ons liefde nog 'n kans
Ek wil jou in my arms vashou
Vergewe my

Vergewe my
Dis al wat ek jou ooit kan vra
Vergewe my
Ek wil jou op my hande dra

Vergewe my
Gee ons liefde nog 'n kans
Ek wil jou in my arms vashou
Vergewe my

Vergewe my
Dis al wat ek jou ooit kan vra
Vergewe my
Ek wil jou op my hande dra

Vergewe my
Gee ons liefde nog 'n kans
Ek wil jou in my arms vashou
Vergewe my

Vergewe my
Dis al wat ek jou ooit kan vra
Vergewe my
Ek wil jou op my hande dra

Vergewe my
Gee ons liefde nog 'n kans
Ek wil jou in my hande vashou
Vergewe my
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Vergewe My lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of magnifying glass
2| symbol at the top of the eye
3| symbol to the left of the envelope
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid