song lyrics / Jak de Priester / Te Veel Nannas Gaan Jou Tande Laat Uitval lyrics  | FRen Français

Te Veel Nannas Gaan Jou Tande Laat Uitval lyrics

Performer Jak de Priester

Te Veel Nannas Gaan Jou Tande Laat Uitval song lyrics by Jak de Priester official

Te Veel Nannas Gaan Jou Tande Laat Uitval is a song in Afrikaans

Te veel nannas kan jou tande laat uitval
Jou tande laat uitval
Jou tande laat uitval

Te veel nannas kan jou tande laat uitval
Jou tande laat uitval ja dis waar

Want daar is soveel
Lekker goed om van te kies
En daar is soveel
Soveel goed om aan te proe

En daar is soveel
Lekkergoed om aan te suig
En daar is rooies daar is geeles daar is groenes daar is Jelly Tots
En daar is rooies daar is geeles daar is groenes daar is Jelly Tots

Te veel nannas kan jou tande laat uitval
Jou tande laat uitval
Jou tande laat uitval

Te veel nannas kan jou tande laat uitval
Jou tande laat uitval
Ja dis waar

Want daar is soveel
Lekkergoed om van te kies
En daar is soveel
Soveel goed om aan te proe

En daar is soveel
Soveel goed om aan te suig
En daar is rooies daar is geeles daar is groenes daar is Jelly Tots
En daar is rooies daar is geeles daar is groenes daar is Jelly Tots

But I love you lots like Jelly Tots
Like Jelly Tots
I love you lots
I love you lots like Jelly Tots
Daar is rooies daar is geeles ja dis waar

Want daar is soveel
Lekkergoed om van te kies
En daar is soveel
Soveel goed om aan te proe

En daar is soveel
Soveel goed om aan te suig
En daar is rooies daar is geeles daar is groenes daar is Jelly Tots
En daar is rooies daar is geeles daar is groenes daar is Jelly Tots

Ek hou van jou soos om ‘n Fizzer te kou
‘n Fizzer te kou ek hou van jou
Ek hou van jou soos om ‘n Fizzer te kou
Soos ‘n groene of ‘n pinke ja dis waar

Want daar is soveel
Lekkergoed om van te kies
En daar is soveel
Soveel goed om aan te proe

En daar is soveel
Soveel goed om aan te suig
En daar is rooies daar is geeles daar is groenes daar is Jelly Tots
En daar is rooies daar is geeles daar is groenes daar is Jelly Tots

Ek is lief vir jou soos om ‘n toffie te kou
‘n Toffie te kou ek’s lief vir jou
Ek’s lief vir jou soos om ‘n toffie te kou
Daar’s ‘n groene daar is bloues ja dis waar

Want daar is soveel
Lekkergoed om van te kies
En daar is soveel
Soveel goed om aan te proe

En daar is soveel
Soveel goed om aan te suig
En daar is rooies daar is geeles daar is groenes daar is Jelly Tots
En daar is rooies daar is geeles daar is groenes daar is Jelly Tots

Te veel nannas kan jou tande laat uitval
Jou tande laat uitval
Jou tande laat uitval

Te veel nannas kan jou tande laat uitval
Jou tande laat uitval ja dis waar

Want daar is soveel
Lekkergoed om van te kies
Daar is soveel
Soveel goed om aan te proe

En daar is soveel
Soveel goed om aan te suig
En daar is rooies daar is geeles daar is groenes daar is Jelly Tots
En daar is rooies daar is geeles daar is groenes daar is Jelly Tots
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Te Veel Nannas Gaan Jou Tande Laat Uitval lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the heart
2| symbol to the left of the thumbs up
3| symbol to the right of the camera
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid