song lyrics / Jak de Priester / Stellenbosch Lovesong lyrics  | FRen Français

Stellenbosch Lovesong lyrics

Performers Jak de PriesterLuna

Stellenbosch Lovesong song lyrics by Jak de Priester official

Stellenbosch Lovesong is a song in Afrikaans

Ek wonder hoeveel tree
Het ons deur Stellenbosch geloop
Hoeveel take in 'n coffee shop gedoen
Ek wonder hoeveel nagte
Het ons deur Mystic Boer gejol
Hoeveel keer het ek probeer jou langs Bohemia te soen

En ek wonder hoeveel nagte
Het ek gewens ons was alleen
Hoeveel keer wou ek net cozy raak
As dit buite begin reën

En hoeveel van daai chicken pies
Het ons by BP garage gaan koop
As ons honger uit die New-bar slip
Effens moeg en effens dronk

En dink jy dis legal
As jy so vir my kyk?
Met jou oë so beautiful soos die see
In Dorpstraat Teater by a tafeltjie
Spesiaal net vir ons twee
Het ek my hart in 'n song vir jou gegee

En hier lê ons spore, diep in die grond
Deur Plein Straat en deur tollies
En in die geure van jou mond
Al was ek skaars twintig
En soos 'n bootjie
Doelloos in die see
Weet ek jy het my van die liefde geleer
Weet ek jy het my van die liefde geleer

In elke straat in Stellenbosch
Is 'n gedig deur ons geskryf
In elke eike blaar, 'n happy song

In elke afdraai paatjie
Lê jou woorde soos die reën
Herinnering verdwyn ook iewers heen
En ek wonder hoeveel nagte
Het jy gaan slaap sonder om te groet?

Hoeveel keer moes ek met jou voicemail praat
'n Lem in my gemoed?
En hoeveel keer was daar stilte
As ek jou stem so graag wou hoor?
En hoeveel keer was daar woorde
Onnodig deur hart geboor?

En dink jy dis legal
As jy so vir my kyk
Met jou oë so beautiful soos die see
In Dorpstraat Teater, by a tafeltjie
Spesiaal net vir ons twee
Het ek my hart in 'n song vir jou gegee

En hier lê ons spore, diep in die grond
Deur Plein Straat en deur tollies
En in die geure van jou mond
Al was ek skaars twintig
En soos 'n bootjie
Doeloos in die see
Weet ek jy het my van die liefde geleer
Weet ek jy het my van die liefde geleer

En dink jy dis legal
As jy so vir my kyk
Met jou oë so beautiful soos die see
In Dorpstraat Teater, by a tafeltjie
Spesiaal net vir ons twee
Het ek my hart in 'n song vir jou gegee

En hier lê ons spore, diep in die grond
Deur Plein Straat en deur tollies
En in die geure van jou mond
Al was ek skaars twintig
En soos 'n bootjie
Doeloos in die see
Weet ek jy het my van die liefde geleer
Weet ek jy het my van die liefde geleer
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Stellenbosch Lovesong lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the envelope
2| symbol to the right of the calculator
3| symbol at the bottom of the eye
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid