song lyrics / Jak de Priester / Rose & Jack lyrics  | FRen Français

Rose & Jack lyrics

Performers Jak de PriesterBianca Pelser

Rose & Jack song lyrics by Jak de Priester official

Rose & Jack is a song in Afrikaans

Ons is daai movie
Diamant om jou nek
Jy is my beautiful Rose
En ek is jou Jack

Jy is die hoër klas
En ek net die skrywer
Min geld in my beursie
Maar ek hou jou nog stuiwer

Wat is die liefde?
Kan iemand al sê
Sal die wêreld vir ons besluit
Of wat ons wil hê?

So ons is daai movie
Diamant om jou nek
Jy is my beautiful Rose
En ek is jou Jack

Vleg jou hande in myne
Kyk ons vlieg oor die see
Kyk ons vlieg oor die see
En ek het niks om te gee nie

En jy staan hier voor my
Diamant om jou nek
Ek teken jou liggaam
Want ek is jou Jack

Ons dans sonder skoene
In middel klas
Jou rok van juwele
Ek dra ‘n ou jas

Jy is die muse
Jy’s die musiek
Jou liggaam die horison
Soos net in ‘n vliek

Vleg jou hande in myne
Kyk ons vlieg oor die see
Kyk ons vlieg oor die see
En ek het niks om te gee nie

En jy staan hier voor my
Diamant om jou nek
Ek teken jou liggaam
Want ek is jou Jack

So wat is die liefde
Is ons ‘n geheim?
Ek sal jou warm hou
Ek sal verklym

Jy lê op die bank
Ek teken jou nek
My hart die gevangene
Want ek is jou Jack

Vleg jou hande in myne
Kyk ons vlieg oor die see
Kyk ons vlieg oor die see
En ek het niks om te gee nie

En jy staan hier voor my
Diamant om jou nek
Ek teken jou liggaam
Want ek is jou Jack

Ons is daai movie
Ons die musiek
Ons twee is Rose en Jack
Ons is daai fliek
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Rose & Jack lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the cross
2| symbol at the bottom of the padlock
3| symbol to the left of the helmet
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid