song lyrics / Jak de Priester / Reenboog Oor Suid-Afrika lyrics  | FRen Français

Reenboog Oor Suid-Afrika lyrics

Performers Jak de PriesterDr Victor

Reenboog Oor Suid-Afrika song lyrics by Jak de Priester official

Reenboog Oor Suid-Afrika is a song in Afrikaans

Ons dans so lekker (Gee my)
Want ons eet so lekker (Gee my)
En ons speel so lekker (Gee my)
Want ons is so lekker (Gee my)

Want ons praat so lekker in Suid-Afrika
En ons eet so lekker in Suid-Afrika
Ons speel so lekker in Suid-Afrika
Bring weer daai reënboog oor Suid-Afrika

Gee vir my die Vrystaat sonder bottels in die pad
Gee vir my die Boland ‘n glasie wyn in elke hand
Gee vir my die Suidkus met my voete in die see
Gee vir my 'n tjoppie en 'n koppie Rooibos tee

Gee vir my die N1 deur die krakende Karoo
Dis beautiful in Beaufort-Wes en die blou lig groet daar bo
Gee vir my die sonskyn en 'n lekker kerk bizaar
Gooi vir my ‘n doppie in ‘n bar daarop De Aar

Want ons daans so lekker in Suid-Afrika
En ons eet so lekker in Suid-Afrika
Ons speel so lekker in Suid-Afrika
Bring weer daai reënboog oor Suid-Afrika

Gee vir my 'n kampvuur in die bosveld sonder syn
Gee vir my 'n bunny chow lekker vars uit Mitchell’s Plain
Gee vir my weer vrede en Madiba se magic
Gee my as ek somber voel 'n Leon Schuster fliek

Gee my stroop soet koeksisters gee my Mrs Balls
Vat my bo op Tafelberg Gauteng se shopping malls
Gee my Springbok Rugby gee my rooster koek
Gee my Gatiep Pieterse wat so uit sy hart uit vloek

Want ons dans so lekker in Suid-Afrika
En ons eet so lekker in Suid-Afrika
Ons speel so lekker in Suid-Afrika
Bring weer daai reënboog oor Suid-Afrika

Want ons dans so lekker in Suid-Afrika
En ons eet so lekker in Suid-Afrika
Ons speel so lekker in Suid-Afrika
Bring weer daai reënboog oor Suid-Afrika

Gee my Orknie Snorknie en kinders van die wind
Die burger naby Worcester en 'n skool daar vir die blind
Gee my Loftus Versfeld gee my Nuweland
Gee my die Weskus mense en oesters op die strand

Ons daans so lekker
Ons speel so Lekker
Ons speel so lekker in Suid-Afrika (Ons speel so lekker)
Bring weer daai reënboog oor Suid-Afrika (Want ons is so lekker)

Want ons dans so lekker in Suid-Afrika (Want ons dans so lekker)
En ons eet so lekker in Suid-Afrika (En ons eet so lekker)
Ons speel so lekker in Suid-Afrika (Ons speel so lekker)
Bring weer daai reënboog oor Suid-Afrika (Want ons is so lekker)

Ons speel so lekker in Suid-Afrika (Ons speel so lekker)
Bring weer daai reënboog oor Suid-Afrika
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Reenboog Oor Suid-Afrika lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the target
2| symbol to the left of the thumbs up
3| symbol at the top of the smiley
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid