song lyrics / Jak de Priester / Padwoede lyrics  | FRen Français

Padwoede lyrics

Performer Jak de Priester

Padwoede song lyrics by Jak de Priester official

Padwoede is a song in Afrikaans

Padwoede
Padwoede
Padwoede
Padwoede

Die N1 staan stil voor my
En 'n taxi ry aan die linkerkant verby
Sy ja ja bussie is vol geprop
En die drywer het 'n groot blink kop

Die geel lyn links beteken nul
Almal moet geduldig maar die taxi brul
Hy jaag verby asof hy toestemming het
Waar’s die spietkops as ons hul nodig het?

Padwoede
Padwoede
Ek het alweer padwoede
Haal maar diep asem en tel tot tien
Want dis dae soos die wat ek oorlog sien

Padwoede
Padwoede
Ek sukkel weer met padwoede
Sit harder die radio en luister musiek
Ek’s anyway laat vir die ses uur fliek

Ek ry by my huis weg om jou te ontmoet
Ek voel heel happy ek voel heel goed
Voor my ry 'n lorrie hy besoedel die lug
Skielik stop hy doodstil onder 'n brug

Hy moet eers uitklim om 'n plasie te maak
Hy maak sy broek los hy voel net 'n saak
Hy het geen skaamte of iemand hom sien
Wat het ek gedoen om dit te verdien?

Ek ry na die mall toe om my hare te sny
Op 'n vaste lyn gaan 'n BMW verby
Van voor af kom daar karre ja die man vat 'n kaans
Nou’s my lewe in gevaar maar hy's most blink stefaans

Wie is die tannie wat hier voor my ry?
Sy betaal belasting op elke kilo wat sy ry
Sy cruise control op veertig met 'n stasie wa
Al lê ek op my toeter sy is min gepla

Padwoede
Padwoede
Ek het alweer padwoede
Haal maar diep asem en tel tot tien
Want dis dae soos die wat ek oorlog sien

Padwoede
Padwoede
Ek sukkel weer met padwoede
Sit harder die radio en luister musiek
Ek’s anyway laat vir die ses uur fliek

Daar’s 'n meisie wat haar make-up doen in die kar
Daar’s 'n man wat SMS op pad na 'n bar
Daar’s 'n bottel in die pad 'n taxi op my gat
Daar’s 'n baie ou oom wat sy tyd will vat

Daar’s 'n motorfiets wat vleg deur die verkeer
Die polisie dink alles is onder beheer
Daar’s 'n lorrie wat jaag daar’s 'n bus wat staan
Daar’s 'n stukkende trok in die vinnige laan

Padwoede
Padwoede
Ek het alweer padwoede
Haal maar diep asem en tel tot tien
Want dis dae soos die wat ek oorlog sien

Padwoede
Padwoede
Ek sukkel weer met padwoede
Sit harder die radio en luister musiek
Ek is any way laat
Vir vanaand se gig
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Padwoede lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the star
2| symbol at the bottom of the envelope
3| symbol to the left of the camera
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid