song lyrics / Jak de Priester / Na Na Na Na Na Na lyrics  | FRen Français

Na Na Na Na Na Na lyrics

Performer Jak de Priester

Na Na Na Na Na Na song lyrics by Jak de Priester official

Na Na Na Na Na Na is a song in Afrikaans

Eendag as ek groot soos Pa is
Gaan ek in my eie huis bly
Met ‘n swembad en baie honde
‘n Rooi Ferrari wat vinning kan ry

Eendag as ek mooi soos Ma is
Gaan ek ook rokke kan dra
Hoë hak skoene en baie pêrels
En bloed rooi lipstick op my lippe dra

Eendag as ek groot soos Pa is
Gaan ek ook ‘n snor kan groei
Baie hare op my bene
En alleen op die rivier gaan roei

Eendag as ek mooi soos Ma is
Gaan ek ook kinders kan hê
‘n Baba in ‘n wol kombersie
En ‘n hondjie wat by sy bedjie lê

Maar nou is ons nog kinders
Ons luister vir Ma en Pa
Ons eet en slaap verniet hier
Ons het niks om oor te kla
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Na Na Na Na Na Na lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the padlock
2| symbol to the left of the cross
3| symbol to the left of the eye
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid